Jansen van Rensburg, Fanie
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)
Alhoewel die 'gekleurde' en 'naturelle'-inwoners van Potchefstroom van
die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van
segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende ...