Now showing items 1-5 of 5

    • Behuisingskemas vir gekleurdes in Pretoria 1900 - 1924. 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Gedurende die republikeinse periode moes Gekleurdes in Pretoria self vir behuising sorg. Dat hierdie situasie tydens die Britse bewind voortgeduur het, kan aan faktore soos ontoereikende fondse, lakse munisipale ...
    • Die ontwikkeling van die Brakpanse munisipale wapen 1920 - 1966. 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Die dorpswapen wat in 1920 deur die Brakpanse dorpsraad goedgekeur is, se ontwerp was heraldies onbevredigend. Dit het egter geen kommentaar ontlok voordat die Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika ...
    • Gekleurdes en Pretoria se sypaadjies. 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Voor die jaar 1900 is Gekleurdes nie toegelaat om op Pretoria se sypaadjies te loop nie. Na die Britse oorname van Pretoria het daar geleidelik ʼn verandering ingetree toe aanvanklik gerespekteerde Asiate en ...
    • Johannesburg verwerp sy eerste polisiehoof. 

      Nöthling, F J (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
      • Opsomming: Toe die regering van die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1887 die eerste polisiehoof vir Johannesburg aanstel, het die keuse op A.J.G. de la Rey geval. Sy dienste aan die staat tydens die gebeure in Stellaland ...
    • Oberholster, A.G. 1982. Die mynwerkerstaking Witwatersrand, 1922. [Boek resensie] 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)