Oberholster, A G
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
• Opsomming:
Die ontdekking van die Witwaterstandse hoof goudrif vroeg in 1886 het die gebied binne enkele maande in 'n bedrywige delwerykompleks verander. Die aard van die goudneerslag het egter van meet af aan bepaal ...