Sambureni, Nelson T
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
• Opsomming:
'n Kenmerk van die laat 1950's en vroeg 1960's is die grootskaalse sosiale kontrole en staatsingryping. Die effek hiervan is veral deur swart mense in blanke stedelike gebiede gevoel. Hierdie artikel ondersoek ...