Strydom, Bronwyn L
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2010)
• Opsomming:
Die herdenking van ‘n universiteit se geskiedenis is ‘n belangrike wyse om gewig en egtheid aan die inrigting se posisie te verleen. In die algemeen is die mees erkende inrigtings van hoër onderwys ook die ...