Terblanche, H O
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
• Opsomming:
Groot getalle verarmde landelike Afrikaners het vanweë
plattelandse verarming en stedelike industrialisasie na die stad
getrek. Die armblankes was veral ongeskoolde en
mindergeskoolde arbeiders. Blanke ...