Wilson, J E
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
• Opsomming:
Die skerp styging in wolproduksie gedurende die 1850's het grootliks tot 'n kortstondige opbloeifase in die Overbergse dorp Caledon bygedra. In teenstelling met sommige ander Suid-Afrikaanse dorpe wat weens ...