Search
Now showing items 1-10 of 11
Changuion, L. 1986. Pietersburg: die eerste eeu 1886 - 1986. [Boek resensie]
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
Private ondernemerskap op die voorpos: ontginning van Soutpansberg se soutbron in die 19de eeu.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
• Opsomming:
Gedurende die laat-19de eeu was die ontginning van sout by die Soutpansbergse soutpan 'n gewilde bedryf. Dit is meegebring deur die groter getal mense wat hulle na die ontdekking van goud aan die Witwatersrand ...
Van Heerden, E. 1997. Postmodernisme en prosa: Vertelstrategieë in vyf verhale van Abraham H. de Vries. [Boek resensie]
(Department of History, University of North-West, 1997)
De Jong, R.C., Van der Waal, G-M & Heydenrych, D.H. 1988. NZASM 100, 1887 - 1899: the buildings, steam engines and structures of the Netherlands South Afiican Railways Company. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
Carter, G.A. 1973. J.L. Hobbs's local history and the library. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
Nattrass, J. 1981. The South African economy: its growth and change. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
'n Skeppende grensnyweraar: James Smith (1858 - 1934) meubelmaker van Noord-Transvaal.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
• Opsomming:
James Smith is een van die belangrikste figure in die
geskiedenis van meubelvervaardiging uit inheemse
hout in die binneland van Suid-Afrika. Hierdie
grenspionier van Noord- Transvaal het uit kiaathout
besondere ...
Komatipoort: oostelike poort van Transvaal.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Met die bou van die Oosterspoor tussen Pretoria en
Lourenço Marques (Maputo) in die negentiende eeu, is verskeie
dorpe in die Oos-Transvaalse Laeveld gestig, onder meer Komatipoort,
die laaste nedersetting ...
Gordon-Brown, A. 1979. The settlers' press: seventy years of printing in Grahamstown (1830 - 1900) covering the publication of books, pamphlets, directories, almanacs and newspapers with historical notes, anecdotes and contemporary illustrations. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
Eersteling - bakermat van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
• Opsomming:
Die Eersteling-goudveld in Noord- Transvaal. is van
besondere belang in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf
want dis die plek waar goud vir die eerste keer op groot
skaal in Suid-Afrika ...