Project management: a new service delivery paradigm
Abstract
In line with international trends in governance, the South African
government’s initial focus on the development of policy
frameworks, structures and systems in order to give effect to
the values and principles of the Constitution, shifted to the most
critical issue, namely service delivery. Government became
increasingly aware that a significant expansion in the scope and
quality of service provision was not possible with traditional
delivery settings and approaches. There is growing evidence
that there is need for a significant departure from conventional
approaches and that a leap into a new service delivery
paradigm is necessary. Increasingly this new paradigm
highlights the need to further develop the government’s project
management skills and applications with a view to achieving
improved delivery capability.
In this article the focus will be placed on the changing service
delivery paradigm – from an “old” traditional model through the
transition to a “new” paradigm. This paradigm is shaped by
international and national trends and events in government. The
contribution and advantages of project management
applications for effective governance is highlighted and the
article concludes with an explanation of project management
organisational arrangements necessary to support the new
paradigm. In ooreenstemming met internasionale tendense in regerings, het die Suid-Afrikaanse Regering se aanvanklike fokus op die ontwikkeling van ’n beleidsraamwerk, strukture en stelsels om uiting te gee aan die waardes en beginsels van die Grondwet, verskuif na die mees kritieke kwessie, naamlik dienslewering. Die regering het toenemend tot die besef gekom dat ’n dramatiese uitbreiding in die omvang en kwaliteit van dienslewering nie moontlik was met die tradisionele dienslewe-ringsmetodes en -benaderings nie. Daar is groeiende bewyse dat daar ’n behoefte is om ’n beduidende sprong vanaf meer konvensionele benaderings na ’n nuwe diensleweringsparadig-ma te maak. Hierdie nuwe paradigma dui toenemend daarop dat die regering se projekbestuursvaardighede en -toepas-sings verbeter moet word ten einde diensleweringsvermoëns te verhoog.
In hierdie artikel word die fokus geplaas op die veranderende diensleweringsparadigma – vanaf ’n “ou” tradisionele model deur ’n transformasieproses na ’n “nuwe” paradigma. Hierdie paradigma word beïnvloed deur internasionale en nasionale tendense en gebeure in die regering. Die bydrae en voordele verbonde aan die toepassing van projekbestuur vir effektiewe regering word beklemtoon en die artikel sluit af met ’n verklaring van organisatoriese reëlings wat nodig is om die nuwe paradigma te rugsteun.
URI
http://hdl.handle.net/10394/13424http://reference.sabinet.co.za.nwulib.nwu.ac.za/sa_epublication/koers
Collections
- Faculty of Humanities [2033]