Show simple item record

dc.contributor.advisorVan Rooy, J.C.
dc.contributor.authorSchoeman, Christiaan Frederik
dc.date.accessioned2015-04-29T10:27:57Z
dc.date.available2015-04-29T10:27:57Z
dc.date.issued1955
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13767
dc.descriptionProefskrif, Vrije Universiteit, Amsterdam 1955en_US
dc.description.abstractNatuuromgewingsinvloede en die psigologie : Algemeen en wetenskaplik word besef dat die mens deur sy omgewing beinvloed word. Hierdie omgewing word gevorm deur o.a. die sosiale milieu, die beskawings- en kultuurmilieu en die natuuromgewing . Die natuurmilieu kan in vier hoofverskyningsvorme ingedeel word: weer, klimaat, landskap en bodem .Die natuuromgewing kan die mens op velerlei wyses beinvloed. Eerstens kan die werking meer indirek van aard wees bv. die bodem en lug is draers van siektekieme, die natuur verskaf aan die mens voeding, water, voorsien die mens van die nodige roustowwe vir kleding, behuising, vir die ontwikkeling van die tegniek ens. Hierdie indirekte invloede word nie deur die "Geopsigologie" bestudeer nie , selfs al is daaruit weer invloede op die psige aantoonbaar. Dit sal wel nodig wees om in sommige opsigte daarna te verwys.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherProefskrif : Vrije Universiteit, Amsterdamen_US
dc.subjectWerken_US
dc.subjectArbeiden_US
dc.subjectLabouren_US
dc.subjectWorken_US
dc.subjectInvloed van omgewingen_US
dc.subjectMensen_US
dc.titleAspekte van Natuuromgewingsinvloede op Arbeidsprestasiesafr
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeDoctoralen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record