Strome van lewende water: Nuwe-Testamentiese perspektiewe op die missionêre karakter van die kerk
Abstract
OPSOMING: Oor ’n wye front word besorgdheid uitgespreek oor die stagnering en kwynende getallegroei van
hoofstroom-reformatoriese kerke in Suid-Afrika. Die besorgdheid word egter ook uitgespreek dat
predikante en kerke in hulle ywer om kerklike vernuwing teweeg te bring, soveel kompromieë
maak dat die kerk sy eie aard as heilge volk van God in die wêreld verloor. Daar is ’n internasionale
tendens te bespeur by reformatoriese kerke, in Suid-Afrika, Noord Amerika, Australië, Nederland,
Duitsland en die Verenige Koninkryk om die na-binne-gerigtheid van kerke om te draai om
werklik missionêre kerke te kan wees. Daar is ook tekens van ’n groeiende ontwakende passie
om die onbereikte taalgroepe tot by die uithoeke van die aarde te bereik met die evangelie. Daar
is oor ’n wye front lewendige debatte aan die gang wat vra vir ’n herevaluering van oorgeërfde
ekklesiologiese tradisies en gebruike en ’n herbesinning oor Bybelse beginsels. In die lig van
hierdie ontwikkelings is die doel van hierdie artikel om Nuwe-Testamentiese beginsels op te
som en te onderstreep en as boustene aan te bied om die profiel van ’n missionêre kerk te skets. ABSTRACT: Streams of living water: New Testament perspectives on the missional character of the
church. Grave concerns are expressed about the decline of mainline reformed churches in
South Africa, especially the Reformed Churches in South Africa. At the same time fears are
expressed that efforts to facilitate renewal in churches in order to become healthy and more
effective missional churches, are making too many compromises with the gospel, so that the
church is in danger of losing its very character as God’s holy people in the world. There is also
an international phenomenon of reformed and evangelical type churches in North America,
the Netherlands, Germany, the UK and Australia endeavouring to outgrow their ingrown
vision and become part of God’s mission to reach unreached people groups in every corner
of the world. There are lively debates on reviewing and rethinking inherited ecclesiological
theological traditions and practices in churches. This article endeavours to gather basic
building bricks by summarising and emphasising the most basic New Testament principles
for outlining the profile of a missional church.
Collections
- Faculty of Theology [977]