Show simple item record

dc.contributor.advisorVan der Merwe, S.P.
dc.contributor.authorSteenkamp, Johan George
dc.date.accessioned2009-03-12T11:11:06Z
dc.date.available2009-03-12T11:11:06Z
dc.date.issued1998
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/1436
dc.descriptionThesis (M.B.A.)--PU vir CHO, 1999.
dc.description.abstractDie skripsie het dit ten doel om die organisasiestruktuurontwerp van die nuutgestigte strategiese vervaardigingsinisiatief (SMI) binne die Wetenskaplike Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), weer te gee. Die winsgewendheid van die WNNR se vervaardigingsbeen het gedurende die laaste vier jaar sedert 1993 baie verswak. Die redes wat aangevoer word vir hierdie verswakking is dat: • geen gemene doel tussen die programme bestaan het nie; • programme en inisiatiewe verkeerd gemeet is; • geen integrasie tussen kontrakte bestaan het nie; • geen data beskikbaar was oor lopende of afgehandelde kontrakte nie; en • geen bestuursintegrasie bestaan het vir die vervaardigingsinisiatiewe binne die WNNR nie. Die doel van die studie was om 'n strategies-belynde organisasiestruktuur te ontwerp wat die besigheid ook in staat sou stel om die vereiste doelwitte van die onderneming te bereik. Die belangrikste hiervan is die belyning van SMI met die Suid Afrikaanse vervaardigingsektor wat deur hulle bedien moet word en die vestiging van 'n geïntegreerde vervaardigingsbeen vir die WNNR. Die Discon metodologie vir besigheidsingenieurswese is gebruik as raamwerk vir die studie. Die studie het bestaan uit drie fases: • Fase I: strategiese posisionering; • Fase II: definiëring van die verwantskappe tussen besigheidsentiteite; en • Fase III: ontwerp van die organisasiestruktuur afgestem op die vorige twee fases. Daar word aanbeveel dat die organisasiestruktuur, soos ontwerp, so gou moontlik geïmplementeer sal word. Indien die proses vertraag word, kan dit lei tot die ongewenste situasie waar die vervaardigingsektor in Suid Afrika, WNNR- vervaardiging sien as 'n irrelevante entiteit en dus nie meer van hulle dienste gebruik maak nie.
dc.publisherPotchefstroom University for Christian Higher Education
dc.titleThe re-design of CSIR manufacturingen
dc.typeThesisen
dc.description.thesistypeMasters
dc.contributor.researchID10065458 - Van der Merwe, Stephanus Petrus (Supervisor)


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record