Show simple item record

dc.contributor.authorJacobs, Stephanie Herme
dc.date.accessioned2009-03-16T08:27:31Z
dc.date.available2009-03-16T08:27:31Z
dc.date.issued2006
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/1457
dc.descriptionThesis (LL.M. (Labour Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2007
dc.description.abstractIntra-regionale migrasie in suidelike Afrika is besig om 'n drastiese verandering te ondergaan. Hierdie verandering kan grootliks toegeskryf word aan die politieke en ekonomiese transformasie van post-apartheid Suid-Afrika.$^1$ Afdankings in Suid-Afrika se mynindustrie veroorsaak huidiglik grootskaalse verplasing van migrante mynwerkers vanaf buurstate soos Lesotho, Mosambiek en Swaziland. Terselfdetyd veroorsaak die opheffing van handelssanksies wat afgedwing was op Suid-Afrika tydens die apartheidsjare, 'n skerp vermeerdering in die invloei van migrante wat werk soek in ander industrië.$^2$ In 2004 is daar 760 "onwettige immigrante"$^3$ wat omskryf is as persone wat na Suid-Afrika gekom het om permanente verblyf in te neem gerapporteer. Meer as 15 600 "vreemdelinge"$^4$ wat woonagtig was in ander lande en onwettiglik na Suid-Afrika beweeg het is gerapporteer.$^5$ Hierdie veranderings kan nie anders as om aan migrasie groter geldigheid as politieke kwessie te gee nie.$^6$
dc.publisherNorth-West University
dc.titleSosiale beskerming van migrante werkers in Suid-Afrikaen
dc.typeThesisen
dc.description.thesistypeMasters


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

  • ETD@PUK [6698]
    This collection contains the original digitized versions of research conducted at the North-West University (Potchefstroom Campus)

Show simple item record