Browsing Research Output by Author "3d3f388c-db2d-45bf-a0d0-1ee52d48b049"
Now showing items 1-3 of 3
-
Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk
Taljard, Marlies (LitNet, 2015)Die meeste resensies oor Marius Crous se bundel Vol draadwerk wys op die duidelike teenwoordigheid van ’n akademiese diskoers. Die doel van hierdie artikel is om deur middel van enkele teksontledings te probeer aantoon ... -
Die onderrig van argumentvaardighede in ʼn akademiese skryfkursus vir eerstejaars: ʼn Beste praktyk-beskrywing
Taljard, Marlies (South African Association for Language Teaching (SAALT), 2015)Die doel van hierdie artikel is om ʼn praktykgebaseerde onderrigmodel aan die hand te doen vir die doeltreffende lees en skryf van akademiese tekste binne die beperkinge wat baie universiteitsroosters stel. In ... -
“Wat is die mens wat U so ryk beskenk het?”: die uitbeelding van die geveg tussen Karnaval en Lent by Bruegel en T.T. Cloete
Taljard, Marlies (Suid–afrikaanse Akad vir Wetenskap En Kuns, Sekretaris, 2015)In hierdie artikel word ʼn vergelyking getref tussen die skildery Die geveg tussen Karnaval en Lent van Pieter Bruegel de Oude en T.T. Cloete se bundel Karnaval en Lent is een gedig. Die vergelykende ontleding word gedoen ...