Browsing Research Output by Title
Now showing items 3286-3305 of 13364
-
Die teologies-polemiese gerigtheid van Genesis 1-3: implikasies vir die gereformeerde leer oor die erfsonde
(Gereformeerde Teologiese Vereniging, 2009)This article focuses on the polemic nature of Genesis 1-3 and the implications thereof on the reformed doctrine regarding original sin. In the first place the views of the creation narratives as historical-literal and ... -
Die Thomistiese antropologie en kenteorie: 'n kritiese waardering
(Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys, 2013)This article investigates and questions the anthropology and epistemology of the famous Medieval theologian-philosopher, Thomas Aquinas (1224/25-1274) as explained in his Summa Contra Gentiles. The doctor angelicus was a ... -
Die toelaatbaarheid van intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon
(Juta, 2014)Hierdie bydrae ondersoek die vraag of die intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon, in die besonder die fisiese ondersoek van die liggaamsholtes, deur die Strafproseswet 51 van 1977 veroorloof word. ... -
Die toepaslikheid van deeltitelheffings in Suid-Afrika
(Sabinet, 2012)This study challenges the fairness of sectional title schemes' levies that are ordered by the Sectional Title Act (95 of 1986) to be allocated according to the participation quota (floor area) of units. Studies have shown ... -
Die toepaslikheid van deeltitelheffings in Suid–Afrika
(University of Johannesburg. Department of Finance and Investment Management, 2012)This study challenges the fairness of sectional title schemes’ levies that are ordered by the Sectional Title Act (95 of 1986) to be allocated according to the participation quota (floor area) of units. Studies have shown ... -
Die toepassing op en validering van ’n voorgestelde subnasionale kredietgraderingsmetodologie vir die Departement van Onderwys, met ’n gevallestudie
(LitNet, 2017)The development of subnational credit rating methodologies provides benefits for subnationals, the sovereign and its citizens. Trusted credit ratings facilitate access to financial markets, and superior ratings allow for ... -
Die toepassing van verskillende teorieë vir die beoordeling van die regsposisie van versekerde skuldeisers in 'n oorgrens insolvensieprosedure
(Juta Law Publishing, 2015)Die voorkeurorde is die hart en kern van enige insolvensieregstelsel. Hierdie orde bepaal die hiërargie onder skuldeisers in 'n finale likwidasie. Woods noem dit die prioriteitsleer (ladder of priorities) en dit is hierdie ... -
Die totstandkoming en bedrywighede van die ASAF-koor in Johannesburg onder leiding van J.B.Z. Keet (1920-1963)
(SA Society for Cultural History, 2010) -
Die totstandkoming van 'n concursus creditorum in insolvensie en die rektifikasie van 'n ooreenkoms: Nedbank Ltd v Chance Brothers 2008 4 SA 209 (D)
(LexisNexis Butterworths, 2011)The establishment of a concursus creditorum in insolvency and the rectification of an agreement: Nedbank Ltd v Chance Brothers 2008 4 SA 209 (D) The issue discussed in this article deals with the legal position in the case ... -
Die tragiese geestelike odusse van Lourens Ingelse: Anteunis Janse oor die spirualiteit van die Nadere Reformasie
(Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys, 2015)This article reflects on the spiritual pilgrimage of an ordinary Christian farmer, who lived in the Northern part of the Netherlands during the second half of the eighteenth century. His rough character and reformed religious ... -
Die uitbouing van die Bybelse kanon in antieke Judaïsme en die vroeë Christendom
(AOSIS, 2015)A brief account of the process of the development of both the Jewish and the bipartite Christian canon is given. It is argued that due to insights gained from recent textual discoveries, especially the Dead Sea Scrolls ... -
Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God (1 & 2)
(OASIS, 2013)OPSOMING: In hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. ... -
Die unieke van Johannes Calvyn (1509-1564) se "Philosophia Christiana": Hoe dit verder uitgebou is en vandag vernuwe kan word
(The Association for Christian Higher Education / Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys, 2010) -
Die uniekheid van 'n Reformatoriese lewensvisie
(The Association for Christian Higher Education / Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys, 2008) -
Die universiteit: sy aard en die rol van die intellektueel
(Buro vir Wetenskaplike Tydskrifte / Potchefstroom, 2008) -
Die universiteitswese in Suid-Afrika: 'n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans
(AOSIS, 2016)Die doel van hierdie artikel is die identifisering en analitiese omskrywing van die mees prominente politieke tendense wat tans die Suid-Afrikaanse universiteitswese beïnvloed, met spesifieke verwysing na Afrikaanse ... -
Die veranderende betekenis van die Voortrekkermonument: erfeniswins of erfenisverlies?
(LitNet, 2017)Die Voortrekkermonument is waarskynlik die belangrikste erfenissimbool van Afrikaners. Dit het 'n simbolies-ideologiese betekenis, en die oprig daarvan het 'n noue verbintenis met Afrikanernasionalisme. Monumente word ... -
Die verband tussen geselekteerde biografiese veranderlikes en Graad R-onderwysers se houding teenoor die ontwikkeling van perseptueel-motoriese vaardighede van Graad R-leerders
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)Die ontwikkeling van Graad R-leerders se perseptueel-motoriese vaardighede kan moontlik beïnvloed word deur die Graad R-onderwyser se houding. 'n Positiewe houding sal die ontwikkeling van perseptueel-motoriese vaardighede ... -
Die verbond – van Ou Testament na Nuwe Testament
(AOSIS, 1983)Die verbondsbegrip het in die Ou Testamentiese wetenskap weer ’n plek gekry op grond van die werk van Eichrodt en die studie van ooreenkomste tussen die verbond in die Ou Testament en die buite-Bybelse staatsverdrae, sedert ... -
Die verhouding tussen openbaring, dogmavorming en doksa-uiting in die himniese stof van die Nuwe Testament
(AOSIS, 2003)The relation between revelation, the formation of dogma and the expression of doxa in the hymnal matter of the New Testament This article proceeds from the central theoretical argument that in the liturgical song an ...