Fritz, Margaretha Johanna; Van der Westhuizen, Elizabeth Susanna
(AOSIS, 2010)
Hierdie artikel fokus op die binêre verhoudings tussen omstrede kwessies en teksinterne korrektiewe in Afrikaanse jeugverhale, met spesifieke aandag aan die uitbeelding hiervan in "Skilpoppe" (2002) van Barrie Hough. Die ...