Du Plessis, Wilhelmina; Pienaar, Juanita; Olivier, Nic
(VerLoren Van Themaat Centre, UNISA, 2009)
Een van die opspraakwekkendste gebeure gedurende die verslagtydperk was die geweld wat landwyd uitgebreek het as gevolg van vreemdelingehaat of xenofobie. Einde Mei 2008 het vreemdelingegeweld eers net sporadies uitgebreek, ...