Wolhuter, Charste Coetzee
(LitNet, 2011)
Hierdie artikel fokus op die revolusie wat reeds sedert 1990 wêreldwyd in die hoër onderwys aan die gang is. Ten eerste is die doel van die artikel die kartering van hierdie internasionale hoëronderwysrevolusie. Tweedens ...