Browsing Faculty of Humanities by Title
Now showing items 403-422 of 2033
-
Die brood wat ons daagliks breek: gemeenskapsbelewenisse van die broodtradisie op Skanskopeiland
(South African Society for Cultural History, 2016)Bread as staple is an integral component of South African food culture and of the cultural heritage of South African communities. In this article the tradition associated with baking bread at Skanskopeiland in the Lower ... -
Die Christelike filosofie van D.H.Th. Vollenhoven (1892-1978): hoe dit ontstaan en verder ontwikkel het
(OASIS, 2013)Hierdie artikel is die eerste in ’n reeks van drie wat handel oor die ontstaan van ’n reformatories- Christelike filosofie by D.H.Th. Vollenhoven (1892–1978), H. Dooyeweerd (1894–1977) van Nederland en H.G. Stoker ... -
Die Christelike filosofie van H. Dooyeweerd (1894–1977) soos gekonstrueer volgens vollenhoven se probleem–historiese metode
(OASIS, 2013)OPSOMING: Hierdie inleidende, oorsigtelike artikel is die derde in ’n reeks van drie in hierdie tydskrif. Die kort trilogie beoog om die grondleggers van ’n Christelike filosofie, naamlik D.H.Th. Vollenhoven (1892–1978), ... -
Die deelwoord as 'n ánder vorm van die werkwoord
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)Afrikaans is an inflection-poor language and, as expected, a literature review revealed that little agreement exists on how the participle in Afrikaans should be analysed and described. These differences are reflected in ... -
Die deelwoord as ʼn ánder vorm van die werkwoord
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)Afrikaans is an inflection-poor language and, as expected, a literature review revealed that little agreement exists on how the participle in Afrikaans should be analysed and described. These differences are reflected in ... -
Die deurskynende kelk: Oor vorm en inhoud in die poësie
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns/South African Academy of Science and Arts, 2009)In hierdie artikel word die verhouding tussen vorm en inhoud in die poësie ondersoek en beredeneer as een van die kernvraagstukke van die poësieteorie. Daar word in besonder gelet op ikonisiteit as 'n eienskap van taal en ... -
Die dood en daarna - 'n Verkenning van Enkele Standpunte binne die Teologiese en Filosofiese Reformatoriese Denke
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns/South African Academy of Science and Arts, 2009)This article investigates the question of what happens to human beings at death and afterwards. It is focussed on a few theologians and philosophers in the Reformational tradition. The following viewpoints are discussed: ... -
Die eFundi Leerbestuurstelsel as kommunikasie- en verhoudingsbou-instrument
(AOSIS, 2016)Learning management systems (LMSs) are used by universities to support learning and teaching. Two-way communication and strong relationships can contribute to successful learning, however, LMSs are not generally viewed as ... -
Die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie
(LitNet, 2016)Die laaste paar jaar is daar ’n hernude belangstelling in en fokus op die begrip transendensie binne die Kontinentale filosofie, teologie, kuns, politiek en letterkunde. Wat met die begrip transendensie in hierdie verskeie ... -
Die eksotiese element in Stefans Grové se musiek: 'n manifestasie van kulturele vertaling
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2013)This article pays homage to Stefans Grové, "composer of Africa", who turned ninety last year. Grové is one of a trio of South African composers who are regarded as the "founding fathers of South African art music", Arnold ... -
Die Evangelische Gezangen (1806) in afrikaanse liedboeke
(SAKOV, 2013) -
Die gebruik van die metadiskoerskategorie “bewyse” as voorvereiste vir suksesvolle argumentatiewe skryfwerk op tersiêre vlak
(South African Association for Language Teaching (SAALT), 2015)Hierdie artikel werp lig op die gebruik van Hyland (2004:139) se metadiskoerskategorie “bewyse” in eerstejaar-universiteitstudente se akademiese, argumentatiewe skryfwerk. ʼn Kwasi-eksperimentele navorsingsontwerp is ... -
Die gebruik van konjunksiemerkers by nagraadse studente en gepubliseerde navorsing oor Afrikaanse taal– en letterkunde
((SAALT/SAVTO) South African Association of Language Teaching / Suid-Afrikaanse Vereniging vir Taalonderrig // Sabinet, 2011)The line of argumentation in a well-structured argumentative text or academic essay should exhibit logical continuity. Conjunction markers are one of the resources that writers can use to achieve this objective. By means ... -
Die gebruik van ‘Skrifkritiek’: ’n Herbesinning
(AOSIS, 2016)The use of ‘Scriptural criticism’: a Reflection. In the reformed theological world the term Scriptural criticism is a well-known concept. However, no clearly defined definition for this term exists in reformed circles. ... -
Die gedig is spel fasette van spel in enkele gedigte van T.T. Cloete
(Suid-Afrikaanse Akad Vir Wetenskap En Kuns, 2015)The rationale of this investigation is that the poetry of TT Cloete can be approached as continuous play - play that involves the author, text and reader in the literary discourse, but that can also be read as a specific ... -
Die geesteswetenskaplike agtergrond van die natuurwetenskappe
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)The cradle of our Western intellectual legacy is found in ancient Greece where philosophy witnessed the slow process of differentiation through which the various social sciences started to come into their own. Their ... -
Die gereformeerd-skolastieke visie op die verhouding tussen God en mens by F. Gomarus (1563-1641) en J. Arminius (1560-1609): 'n histories-filosofiese ondersoek
(Suidi-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2011)Hierdie artikel ondersoek die fi losofi ese voorveronderstellings wat die grondslag vorm van die Dordtse Leerreëls, wat in 1619 deur die Sinode van Dordt (1618-1619) aanvaar is as antwoord op die leer van Arminius en sy ... -
Die Gevare van 'n Moralistiese Skrifgebruik 2009/634
(University Press of America, 2009) -
Die gewildheid, geskiedenis, struktuur, waarde en gevare van 'n lewensvisie
(The Association for Christian Higher Education / Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys, 2008) -
Die godsdienstig-teologiese en filosofiese konteks van die negentiende-eeuse Réveil in Nederland
(Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys, 2016)Beginning during the last years of the previous century, and continuing up to today, ordinary church members as well as leading theologians of reformed denominations (e.g. Reformed and Dutch Reformed) are earnestly discussing ...