Blignaut, Charl; Du Pisani, Jacobus (Kobus)
(Historical Association of South Africa, 2009)
Die Ossewa-Brandwag (OB) was die grootste van 'n aantal nasionalisties-politiese bewegings wat onder Afrikaners in Suid-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlogtydperk bestaan het, en wat na nasionaal-sosialisme geneig het. ...