Du Plooy, Heilna
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns/South African Academy of Science and Arts, 2009)
In hierdie artikel word die verhouding tussen vorm en inhoud in die poësie ondersoek en beredeneer as een van die kernvraagstukke van die poësieteorie. Daar word in besonder gelet op ikonisiteit as 'n eienskap van taal en ...