Steyn, Jaap; Duvenhage, André
(LitNet, 2011)
Navorsing deur Schlemmer (2010) toon aan dat taalverskuiwing na Engels in ’n redelik groot mate by bruin Afrikaanssprekendes en in ’n geringer mate by wit Afrikaanssprekendes plaasvind. Ook is daar ’n groot toename in ...