De Beer, Aletta Magrietha; Du Plooy, Heiltje Johanna Gertruida
(AOSIS, 2011)
In hierdie artikel word die belangrikheid van die representasie van fisiese en abstrakte ruimtes in die werk van vroulike digters in Afrikaans aangetoon, spesifiek in bundels wat gepubliseer is tussen 1994 en 2005. Daar ...