Freeks, Fazel Ebrihiam; Lotter, George Adrian
(AOSIS, 2011)
Waarde- en karakteropvoeding bevat boustene om 'n gesonde samelewing in stand te hou. Waarde- en karakteropvoeding het die potensiaal om morele kwessies in die samelewing te hanteer, veral by opvoedingsinstansies soos ...