Strydom, Hermanus; Steytler, Johannes Petrus du Plessis
(AOSIS, 2011)
Adolessente seuns het 'n behoefte daaraan om deur 'n volwasse man gementor te word. Hierdie mentor se insprake in die adolessent se lewe bring groot veranderings mee sodat die adolessent se lewensgehalte gevolglik verbeter. ...