Browsing Faculty of Law by Title
Now showing items 89-108 of 387
-
Die akademie as professie
(Faculty of Law, North-West University, Potchefstroom, 2013) -
Die bepaling van die 'sentrum van hoofbelange' by oorgrens insolvensies: is die Parmalat-benadering voldoende om die behoeftes van moderne handel te bevredig?
(University of the Free State, 2011)The determination of the ‘centre of main interests’ in cross-border insolvencies: Is the Parmalat approach sufficient to meet the needs of modern commerce? Despite various viewpoints on the determination of the centre ... -
Die effek van 'n voorlopige sekwestrasiebevel – word my reg om 'n lid van die parlement te wees ingeperk?
(2015)The question asked in this article is inspired by the recent case of Mr Julius Malema. Why the matter is so important and has enjoyed so much attention, is the fact that it was widely suggested that a final order of ... -
Die effek van likwidasie op arbitrasies
(Juta Law, 2013)This article addresses the effects of insolvency in arbitral proceedings. The interaction between insolvency law and the law of arbitration is a neglected topic and literature on the subject is scarce. In this article ... -
Die effek van sekwestrasie op huiswerkers en die bepaling van voordeel vir skuldeisers weer onder die loep
(LexisNexis, 2017)The concept of “advantage to creditors” in insolvency law is not without problems. Inevitably the question arises, and is discussed in this note, whether the notion of creditor advantage ultimately got stuck at determining ... -
Die geldigheidsvereistes van 'n trust opnuut ondersoek : Khabola v Ralithabo [2011] ZAFSHC 62
(2015)The trust is universally recognised and used. It is generally accepted that trust deeds meet the basic requirements. However, it is not always that simple and the courts are repeatedly forced to take deeds of trust under ... -
Die grondslae vir von Savigny se teorie betreffende die saaklike ooreenkoms.
(Juta & Company Ltd., 2008)Aan die begin van die negentiende eeu was die leerstuk van titulus et modus acquirendi in Duitsland op die oordrag van eiendomsreg van toepassing. Ingevolge hierdie leerstuk is eiendomsreg oorgedra indien (1) die vervreemder ... -
Die grondwetlikheid van die voorgestelde onteieningsraamwerkd vir Suid-Afrika : aantekeninge
(Juta & CoJohannesburg : Faculty of Law, Rand Afrikaans University, 2009) -
Die kwynende belang van die begrip "wettige betaalmiddel" binne 'n vinnig veranderende betalingslandskap : aantekeninge
(Juta, 2014)Die einde van die kontantera in Suid-Afrika is moontlik nog nie heeltemal so naby as wat dikwels aangekondig word nie: "to paraphrase Mark Twain, reports of the demise of cash are greatly exaggerated" (Williams "2012 Annual ... -
Die mishandelde vrou in die strafreg: 'n regsvergelykende ondersoek
(South African legal information institute (SAFLII), 2009)This article seeks to critically examine recent criminal law developments in Australia, England and Wales that specifically address the situation in which battered women find themselves. This article specifically focuses ... -
Die opskorting van omgewingsgedinge in insolvensie
(Juta, 2014)One of the goals of environmental law is the immediate clean-up, remediation and restoration of environmental damage, the compensation of such damage and to attribute the obligation to pay for the costs of the clean-up to ... -
Die repudiëring van 'n erfenis deur die insolvente erfgenaam - 'n vervreemding of nie?
(Litnet Akademies, 2014)Die aangeleentheid wat hier aandag geniet, is wat die regsposisie is indien 'n insolvente erfgenaam voor die sekwestrasie van sy boedel 'n erfenis repudieer. Die doel van die ondersoek is om onlangse regspraak aan die hand ... -
Die staat, staatsreg en globalisering
(Juta & Company Ltd., 2008)As navorser oor die publiekreg is Ig Rautenbach van akademiese "kindsbeen" af 'n regsvergelyker. Hy het sy dissipline gedurende sy loopbaan sien groei en verander. Hier, in erkenning van sy inspirerende werk oor meer as ... -
Die strafregtelike aanspreeklikheid van regspersone: lesse uit Kanada
(University of the Free State, 2016)Hierdie bydrae ondersoek die grondslag vir die strafregtelike aanspreeklikheid van regspersone in Kanada in 'n poging om moontlike lesse vir die Suid-Afrikaanse reg daaruit te neem. Die Kanadese benadering gee erkenning ... -
Die toelaatbaarheid van intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon
(Juta, 2014)Hierdie bydrae ondersoek die vraag of die intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon, in die besonder die fisiese ondersoek van die liggaamsholtes, deur die Strafproseswet 51 van 1977 veroorloof word. ... -
Die toepassing van verskillende teorieë vir die beoordeling van die regsposisie van versekerde skuldeisers in 'n oorgrens insolvensieprosedure
(Juta Law Publishing, 2015)Die voorkeurorde is die hart en kern van enige insolvensieregstelsel. Hierdie orde bepaal die hiërargie onder skuldeisers in 'n finale likwidasie. Woods noem dit die prioriteitsleer (ladder of priorities) en dit is hierdie ... -
Die totstandkoming van 'n concursus creditorum in insolvensie en die rektifikasie van 'n ooreenkoms: Nedbank Ltd v Chance Brothers 2008 4 SA 209 (D)
(LexisNexis Butterworths, 2011)The establishment of a concursus creditorum in insolvency and the rectification of an agreement: Nedbank Ltd v Chance Brothers 2008 4 SA 209 (D) The issue discussed in this article deals with the legal position in the case ...