Du Plessis, Wilhelmina; Pienaar, Juanita; Olivier, Nic
(VerLoren Van Themaat Centre, UNISA, 2009)
Die verslagtydperk word deur geweld deur polisie teen verdedigingsmaglede tydens stakings en teen munisipale werkers gekenmerk (Van Rooyen en Du Toit 'Polisie skiet op soldate' Beeld (2009-08-27) 1; Coetzee 'Hardhandige ...