Du Plessis, Wilhelmina; Pienaar, Juanita Magrietha; Olivier, Nicolaas Johannes Jacobus
(VerLoren Van Themaat Centre, UNISA, 2009)
Een van die gebeure wat die grootste opspraak tydens die verslagtydperk gelewer het, was die ontbinding van die sogenaamde Skerpioene (Direktoraat van Spesiale Operasies). Die ontbinding het tot hewige kritiek en hofsake ...