Dreyer, Heleen; Botha, Eloise; Van der Merwe, Magdalena; Le Roux, Neoline; Ellis, Susanna (SAAFECS, 2016)
Eko-etikette het 'n groot impak op die waarskynlikheid dat verbruikers omgewingsvriendelike produkte sal koop en dit is 'n hulpmiddel om beter ingeligte aankoopbesluite gedurende hulle besluitnemingsproses te neem. Die ...