Fick, Paul Hendrik
(Church History Society of Southern Africa (CHSSA)/Unisa, 2011)
Petrus Postma het waardevolle en gewaardeerde pastorale sorg gedurende die Anglo-Boereoorlog in die Diyatalawa-kamp in Ceylon gelewer. Hy was die seun van die eerste predikant en eerste teologiese professor van die ...