Show simple item record

dc.contributor.authorDu Toit, Pieter Gerhardus
dc.date.accessioned2017-02-13T09:58:04Z
dc.date.available2017-02-13T09:58:04Z
dc.date.issued2014
dc.identifier.citationDu Toit, P.G. 2014. Die toelaatbaarheid van intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon. Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg, 3:639-648. [http://journals.co.za/content/ju_tsar/2014/3/EJC156513]en_US
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.issn1996-2207(online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20301
dc.identifier.urihttp://journals.co.za/content/ju_tsar/2014/3/EJC156513
dc.description.abstractHierdie bydrae ondersoek die vraag of die intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon, in die besonder die fisiese ondersoek van die liggaamsholtes, deur die Strafproseswet 51 van 1977 veroorloof word. Die vraag word ondersoek teen die agtergrond van die onlangse uitspraak van die Oos-Kaapse hoë hof, Grahamstad in Yanta v Minister of Safety and Security (2013 JDR 1378 (OKG)). Alvorens hierdie saak bespreek word, word die verskillende moontlike vorme van deursoekings van die liggaam van 'n persoon, asook die toepaslike voorskrifte van die Strafproseswet 51 van 1977 wat in dié verband geïnterpreteer moet word, kortliks vermeld. Na afloop van die saakbespreking, sal die posisie kragtens die Wet op Korrektiewe Dienste 111 van 1998, asook in enkele buitelandse regstelsels vermeld word. Aandag sal gegee word aan die voorskrifte van die Police and Criminal Evidence Act van 1984 van Engeland en Wallis, die Duitse Strafprozeßordnung (StPO), asook die Nederlandse Wetboek van Strafvordering (Sv). Hierdie wetgewing bevat bepalings wat sinvol deur die Suid-Afrikaanse wetgewer geraadpleeg kan word om die huidige onbevredigende regsposisie, soos wat uitgewys sal word, te oorkom.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherJutaen_US
dc.titleDie toelaatbaarheid van intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoonen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID13274872 - Du Toit, Pieter Gerhardus


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record