Show simple item record

dc.contributor.authorColetto, Renato
dc.date.accessioned2009-09-03T12:27:32Z
dc.date.available2009-09-03T12:27:32Z
dc.date.issued2008
dc.identifier.citationColetto, R. 2008. The 'Eclipse' of the object of research in late-modern philosophy of science: causes and possible remedies. Journal for Christian scholarship = Tydskrif vir Christelike wetenskap, 44(1-2):19-38. [http://hdl.handle.net/10520/EJC110772]en
dc.identifier.issn1013-1116
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/2239
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10520/EJC110772
dc.description.abstractHierdie artikel verken die geleidelike ''verdwyning'' van die objek van navorsing in die laat-moderne wetenskapsfilosofie. In die eerste deel van hierdie artikel (afdelings 2 tot 6) word die ''verduistering'' van die navorsings-objek (wat gepaard gaan met 'n groeiende beklemtoning van die rol van die kennende subjek) aangetoon en bespreek. In die volgende fase (afdeling 7) word gesoek na die oorspronge van die probleem en voorgestel dat dit te doen het met die Cartesiaanse verdeling tussen die subjek en objek van kennis. In hierdie dichotomie gee nominalisme voorkeur aan die kennende subjek, terwyl realisme die objek vooropstel. Een van die konsekwensies van hierdie Cartesiaanse verdeling is die probleem van die inkongruensie tussen wetenskap en die studie-objek. Alhoewel beide nominalisme en realisme hierdie probleem ervaar, is dit veral in die nominalistiese weergawe van hierdie teenspraak wat die verskynsel van die ''verdwyning'' van die objek meer dramaties ervaar word. Laastens (afdelings 8 en 9), word aanbeveel dat die strukturele orde van die werklikheid erken word as 'n reaksie op die probleem van die ''verduistering'' van die navorsings-objek. Hierdie ontologiese voorstel word op die kenteoretiese vlak vergesel van die suggestie dat dit moontlik is om beide die individuele en universele te ken en dat die skeppingsmatige / strukturele orde wel toeganklik is vir wetenskaplike ondersoek en daarom nie so ontwykend is as wat dit in die laat-moderne wetenskapsfilosofie voorgestel word nie.
dc.language.isoenen
dc.publisherThe Association for Christian Higher Education / Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys
dc.titleThe 'Eclipse' of the object of research in late-modern philosophy of science: causes and possible remediesen
dc.typeArticleen
dc.contributor.researchID11659149 - Coletto, Renato


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record