Schutte, Paul J
(Potchefstroom : Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus(Suid-Afrika), 2005)
Volgens die resente statistiek neem die voorkoms van HIV/vigs in Suid-Afrika steeds nie af nie, ten spyte van intervensieprogramme en die tot stand komming van vigsrade. Wat die medium tot lang termyn betref is daar myns ...