Show simple item record

dc.contributor.advisorRothmann, S.
dc.contributor.authorVan der Merwe, Margaret Elizabeth
dc.date.accessioned2009-01-30T11:50:30Z
dc.date.available2009-01-30T11:50:30Z
dc.date.issued2003
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/249
dc.descriptionThesis (M.A. (Industrial Psychology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2004.
dc.description.abstractUitbranding as verskynsel was oorspronklik waargeneem by individue wat in hulpverlenings beroepe gestaan het, soos byvoorbeeld verpleegsters. Vandag word dit erken dat individue in enige beroep uitbranding kan ontwikkel. Dit is om hierdie rede dat navorsing oor die verband tussen uitbranding, begeestering, coping en lokus van kontrole van nagraadse studente toepaslik en noodsaaklik is, aangesien hulle die toekomstige werknemers van Suid Afrika is. Die doe1 van die navorsing is om die verband tussen uitbranding, begeestering, coping en lokus van kontrole van werkende nagraadse studente en nie-werkende nagraadse studente te bepaal. 'n Opname-ontwerp is gebruik vir die navorsing. Die ondersoekgroep het bestaan uit (n=40) nagraadse studente in die Ingenieursfakulteit asook @=SO) nagraadse studente in die MBA klas van die Besigheidskool. Vier vraelyste is in hierdie empiriese navorsing gebruik, naamlik die Maslach Uitbrandingsvraelys - Algemene Opname (MBI-GS), die Utrech Work Engagement-Skaal (UWES), die COPE-Vraelys (COPE) en die Lokus van Kontrole- Inventark (LOC). Beskrywende statistiek is gebruik om die data te analiseer. Die resultate van die ondersoek dui daarop dat nagraadse studente 'n risiko loop vir uitbranding. Die resultate wys verder daarop dat die meeste nagraadse studente intern gemotiveer word en gebruik maak van aktiewe coping- strategieë om stres van die akademiese lewe te kan hanteer. Die resultate dui verder ook daarop dat 'n eksterne lokus van kontrole verband hou met hoe uitbrandingsimptome en passiewe coping- strategieë. Verdere aanduidings is dat hoe uitputting met 'n eksterne lokus van kontrole en hoe vlakke van sinisme korreleer. Toewyding en lewenskrag korreleer positief met interne lokus van kontrole en outonomie, en voorspel ook lae vlakke van uitputting en sinisme. Aanbevelings vir verdere navorsing is aan die hand gedoen.
dc.publisherNorth-West University
dc.subjectBurnouten
dc.subjectEngagementen
dc.subjectLocus of controlen
dc.subjectCopingen
dc.subjectPostgraduate studentsen
dc.subjectJob stressen
dc.titleBurnout, engagement, coping and locus of control of postgraduate studentsen
dc.typeThesisen
dc.description.thesistypeMasters
dc.contributor.researchID10064699 - Rothmann, Sebastiaan (Supervisor)


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record