Show simple item record

dc.contributor.advisorMienie, L.J.
dc.contributor.authorDry, Jacco
dc.date.accessioned2017-11-13T07:38:06Z
dc.date.available2017-11-13T07:38:06Z
dc.date.issued1997
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/26038
dc.descriptionPhD, PU for CHE, 1998en_US
dc.description.abstractSedert die eerste beskrywing van 'n pasient met Maple Syrup-uriendefek in 1954, is verskeie ander pasiente met dieselfde defek van die vertakteketting-2-ketosuur dehidrogenase-ensiem beskryf. Tot nou is hoofsaaklik van dieet gebruik gemaak om hierdie pasiente te behandel. Dit het aanleiding gegee tot hierdie studie wat ten doel het om die moontlike toksiese metaboliete en metaboliese wee, betrokke by die vorming van die metaboliete te identifiseer en om 'n beter klinies-biochemiese beeld te verkry. Hierdie kennis kan moontlik tot 'n verbeterde behandeling vir hierdie pasiente lei. Om in die doel te slaag, is gebruik gemaak van 'n analities-biocherniese benadering om die rnetaboliete te voorspel wat rnoontlik gevorm kan word as gevolg van 'n defek van die vertakteketting-2-ketosuur dehidrogenase-ensiem. Hierdie benadering behels dat potensieel geYnduseerde metaboliete op grond van die kennis van rneganismes van bestaande metaboliese wee voorspel word. Hierdie rnetaboliete is dan chemies gesintetiseer, of indien moontlik, in die handel verkry. Spektra is dan verkry van die standaarde met behulp van elektronionisasie-rnassaspektrometrie, cherniese-ionisasiemassaspektrornetrie en v loeistofchromatografie-elektrosproei-tandernmassaspektrometrie die teenwoordigheid van die moontlike metaboliete in die urine van pasiente is dan met die verkrygde spektra ondersoek. Op hierdie wyse is meer as sewentig metaboliete ge1dentifiseer by pasiente met Maple Syrup-uriendefek, waarvan ongeveer sestig nuwe metaboliete is. Die oorblywende metaboliete is 6f reeds in die literatuur bekend 6f is nie positief geYdentifiseer in hierdie studie nie. Hoewel sommige van die metaboliete in lae konsentrasies in die urine van hierdie pasiente voorkom, is die intrasellulere konsentrasies moontlik hoog genoeg om 'n invloed op ensiemreaksies te he, hetsy deur middel van inhibisie van die ensiem( e ), of deur middel van kompetisie van die geYnduseerde metaboliet met die normale substraat van die ensiem. Dit wil ook voorkom uit die resultate verkry uit hierdie studie, dat die tempo van reaksies by individuele persone in 'n groot mate kan bydra tot die prognose van 'n bepaalde pasient. Verder blyk dit uit die resultate dat die konsentrasies of beskikbaarheid van ko-faktore soos tiamienpirofosfaat 'n belangrike rol by Maple Syrup-uriendefek-pasiente kan speel. The first description of a patient with Maple Syrup Urine Disease was done in 1954. Since then several other patients with the same deficiency of the branched chain 2- keto-acid dehydrogenase enzyme have been described. To date, diet has mainly been used as a treatment for these patients. This has resulted in this study which aims at identifying the possible toxic metabolites and metabolic pathways involved in the formation of these metabolites and, in doing so, to try and obtain a better clinicalbiochemical relationship. This information could possibly lead to the improvement of the treatment of these patients. To achieve this goal, an analytical-biochemical approach was used to predict the formation of possible metabolites that can be formed as a result of a deficiency of the branched chain 2-keto-acid dehydrogenase enzyme. This approach entails that the possible induced metabolites are predicted based on a knowledge of the mechanisms of existing metabolic pathways. These metabolites are then synthesized, or if possible, commercially obtained. The mass spectrum of the compound is then obtained by using standard techniques such as electron impact ionization mass spectrometry, chemical ionization mass spectrometry and liquid chromatography electrospray tandem mass spectrometry. The existence of these metabolites in the urine of MSUD patients are subsequently investigated by using the obtained mass spectra. In this manner more than seventy metabolites have been identified in the urine of patients with Maple Syrup Urine Disease of which approximately sixty are new metabolites. The remainder of the metabolites have been discussed previously in the literature or could not be identified positively during this study. Although some of the metabolites are _ present in low concentrations in the urine, the intracellular concentrations might be high enough to influence enzyme reactions, either by inhibition of the enzyme or by means of competition of the induced metabolite with the normal substrate of the enzyme. It also appears from the results obtained during this study that the rate of the enzyme reactions in individual patients can to a large extent contribute to the prognosis of the individual patient. It also appears from the results that the concentrations or availability of co-factors such as thiamin pyrophosphate could play an important role in patients suffering from Maple Syrup Urine Diseaseen_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPU for CHEen_US
dc.title'n Studie van geïnduseerde metaboliese weë weens 'n aangebore defek van die vertakteketting-α-ketosuur dehidrogenase-kompleksen_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeDoctoralen_US
dc.contributor.researchID10061533 - Mienie, Lodewyk Jacobus (SUpervisor)


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record