Show simple item record

dc.contributor.authorCarstens, Christiaan
dc.date.accessioned2018-08-14T10:26:44Z
dc.date.available2018-08-14T10:26:44Z
dc.date.issued2017
dc.identifier.issn1999-3412
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/30698
dc.description.abstractMarnus Greyling is een van die helderste opkomende sterre in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld. Dit was dan ook te verwagte dat ’n klankopgawe uiteindelik van sy spel uitgereik sou word. Die opnames vir hierdie CD-uitreiking is hoofsaaklik gedoen in die St. George’s Anglikaanse kerk in Parktown, Johannesburg, waar daar ’n skitterende Rieger-orrel uit Oostenryk staan. Drie snitte is ook opgeneem in die Jesus College van Cambridge (VK) en die St. Mary’s Anglikaanse katedraal, Johannesburg. Die program bestaan uit sowel oorspronklike orrelkomposisies as orreltranskripsies.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherDie Suider-Afrikaanse kerkorrelisteverenigingen_US
dc.titleMarnus Greyling organis CD-besprekingen_US
dc.typeOtheren_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record