Show simple item record

dc.contributor.advisorVan der Walt, J.J.A.
dc.contributor.authorEberhard, Künkel
dc.date.accessioned2019-05-07T11:24:38Z
dc.date.available2019-05-07T11:24:38Z
dc.date.issued1965
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/32312
dc.descriptionThesis (MMus)--PU vir CHOen_US
dc.description.abstractDie teorie van klaviertegniek is om twee redes n aktuele prnbleem. Eerstens word aan ons Universiteite metodiek as n teoretiese vak aan- gebied en word verskillende eksamens vereis. Dit is dus van belang om vas te stel in hoe verre die klavierrnetodiek gefundeer kan word deur wetenskaplike kennis ten opsigte van die klaviertegniek. Tweedens hat die akoestiese tegniek sedert die dertiger jare, toe die laaste eksperimentele ondersoek met die oog op die klaviertegniek gedoen is, n verdere ontwikkeling belewe en bestaan die vraag of met nuwe meetmetodes nie auwe feite aan aie lig gebring kan word nie. In dieselfde verband moat ondersoek word of bevindings van navorsingswerk op ander terreine vir die klaviertegniek van toepassing is. Hierdie verhandeling is bedeel om deur n historiese en sisternatiese oorsig van die bestaande te gee, die weg vir verdere navorsing oop te stel.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West Universityen_US
dc.title'n Historiese en sistematiese ondersoek na die teoretiese benadering van die klaviertegnieken_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record