Onrus en Geweld: 2009 (1): joernaal
Date
2009Author
Du Plessis, Wilhelmina
Pienaar, Juanita Magrietha
Olivier, Nicolaas Johannes Jacobus
Metadata
Show full item recordAbstract
Een van die gebeure wat die grootste opspraak tydens die verslagtydperk gelewer het, was die ontbinding van die sogenaamde Skerpioene (Direktoraat van Spesiale Operasies). Die ontbinding het tot hewige kritiek en hofsake aanleiding gee. Daar is onder meer beweer dat Suid-Afrika nie langer sy verpligting teenoor die w�reld % om internasionale georganiseerde misdaad te help bekamp % sal kan nakom nie (sien bv Legalbrief Today (2008-11-04) www.legalbrief.co.za).
Collections
- Faculty of Law [385]