Browsing A.H. Koomans Uitgever by Issue Date
Now showing items 21-30 of 30
-
Kinderverse van Totius vir skool en huis / tekeninge van J.H. Pierneef
(Potchefstroom : Koomans, 1920)Dis al 'n paar jaar dat die eerste reeks gediggies in my laai lê, gereed vir publikasie. Dat dit egter nog nie in druk verskyn het nie vind sy oorsaak hierin, dat ek nog altyd van plan was om die gediggies oor “die oudjie” ... -
Droomen van millennium zieners / deur S.O. Los
(Potchefstroom : Koomans, 1920)Dit ideaal is alles dat er overgebleven is van de leus der Franse revolutie: vrjheid, gelijkheid en broederschap. Vrijheid, heeft men bevonden, is negatief (ontkennend) begrip. Het wil opruiming van belemmeringen. Maar het ... -
Die onafhanklikheid van Suidafrika / deur A. M. Moll
(Potchefstroom : Koomans, 1920)1. 'n Beroep op die opgroeiende geslag. 2. Die Handelsvraagstuk. 3. 'n Republikeinse of koniklike tradiesie. 4. Oorlog en neutraliteit. 5. Daardie "vryheid van ons. 6. Epiloog. -
Nuwe Testamentiese profetisme / deur J.A. du Plessis
(Potchefstroom : Koomans, 1921)Rede gehou by die aanvaarding van die Hoogeraarsamb aan die Theologiese skool te Potchefstroom, Woensdag 16 Februarie 1921 deur J.A du Plessis. -
Katkisasie boekie vir die klein kinders van die gelowige / deur J. H. Kruger
(Potchefstroom : Koomans, 1921)1. Historiese vraë uit die Heilige Skrif. 2. Vrae oor die Christelike leer. -
Geskiedenis vir die kinders : vir groep 1, standerd III en IV / deur Jan van Nes
(Potchefstroom : Koomans, 1922)Dat daar alreeds so gou 'n agste druk van hierdie boekie nodig geword het, is 'n bewys, dat dit in 'n bestaande behoefte voorsien. Hartelike dank aan al die onderwysers, wat die boekie in gebruik geneem het. -
De dwaalleringen der Wederdopers : twee preken / D. F. Erasmus
(Potchefstroom : Koomans, 1922)Deze twee preken, temidden van veelvuldige ambtsplichten opgesteld en oorspronkelik niet voor publikatie bedoeld, ademen niet de stille rust van de studeerkamer, maar rieken veeleer naar het slagveld. Zij worden, behoudens ... -
Wilgerboombogies : verse van Totius
(Potchefstroom : Koomans, 1923) -
Wilgerboombogies : verse van Totius
(Potchefstroom : Weste-Drukkery, 1925)By die nuwe druk van “Wilgerboombogies" wens die skrywer alleen te meld dat een van die gedigte, uit die eerste uitgawe, verdwyn het, een daarvan het verander van gedaante en drie nuwes het bygekom. Die nuwes is met ‘n * gemerk.