mirage

Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Venter, Fred
dc.date.accessioned 2011-01-10T10:11:54Z
dc.date.available 2011-01-10T10:11:54Z
dc.date.issued 2006
dc.identifier.citation VENTER, F. 2006. Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie. TD: Die Joernaal vir Transdissiplinêre Navorsing in Suider Afrika, 2(2):453-471, Dec. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/3605] en
dc.identifier.issn 1817-4434
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/3897
dc.description.abstract Hedendaagse ondernemings bevind hulself in ’n hoogs kompeterende en dinamiese omgewing. Die onderneming wat egter bo die res gaan uitstyg, is die wat vir hul kliënte omgee en die waarde en voordele van hul produkte en dienste suksesvol onder die aandag van die kliënte bring. Die oorlewing en groei van ondernemings gaan dus afhang van hoe goed hulle in kliënte se behoeftes kan voorsien (Marcus, 2003). Die fokus van hierdie studie is op die aanwending van direkte bemarkingsinstrumente as deel van ’n geïntegreerde bemarkingskommunikasie program te vorm. Die doel van sodanige strategie is om kliëntekontak te optimaliseer en handelsmerk lojaliteit te bevorder. Dit sal nie net die effektiwiteit van die verskillende bemarkingsinstrumente verbeter nie, maar kan ook aan ondernemings ’n substansiële mededingende voordeel bied. en
dc.language Afrikaans
dc.subject Promosie en
dc.subject Nisbemarking en
dc.subject Bemarkings kommunikasie en
dc.subject Standaardafwyking king mediaan en
dc.subject Rekeningkundige en
dc.subject Gemiddeld en
dc.title Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics