mirage

Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Wolff, E
dc.date.accessioned 2011-01-18T10:40:29Z
dc.date.available 2011-01-18T10:40:29Z
dc.date.issued 2009
dc.identifier.citation WOLFF, E. 2009. Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme? TD The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa, 5(2):175-189, Dec. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/3605] en
dc.identifier.issn 1817-4434
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/3948
dc.description.abstract Die doel van hierdie artikel is om na te dink oor ’n merkwaardige gebeurtenis waarin spitswetenskap en kuns mekaar ontmoet het: die astroseismologie van Conny Aerts en die komposisie van Willem Boogman. Op die punt van ontmoeting, tussen hierdie andersins uiteenlopende praktyke, is (1) ’n nadenke oor ritme en ritmering, (2) wat tegnies bemiddel is en oor (3) die verhouding tussen die alledaagse lewenswêreld en die enormiteit van die kosmos wat daardeur getematiseer word. Nadat die agtergrond van hierdie ontmoeting uiteengesit is, word ’n fenomenologiese analise van die komplekse weefsel van lewensritme uitgewerk om aan te toon hoe laasgenoemde deur vertroudheid gevorm word en wat die tegniese aard daarvan is. Daar word betoog dat ’n gelukkende lewenskarakter hiervan afhanklik is. Lewensritme neem egter vorm aan onder druk van sosiale interaksie en van kulturele intervensies. In ’n wêreld wat onder die invloed van Westerse wetenskap staan, word mense se lewensoriëntering meesal gekenmerk deur ’n verlies aan kosmiese lewensoriëntasie. Die vooruitsig dat hierdie verlore band tussen die mens en die kosmos deur wetenskap of kuns (of albei) herwin kan word, word aan kritiese nadenke onderwerp. en
dc.language Afrikaans
dc.subject Tegniek en
dc.subject Wetenskap en
dc.subject Astronomie en
dc.subject Kuns en
dc.subject Musiek en
dc.subject Kultuur en
dc.subject Ritme en
dc.subject Alledaagse lewe en
dc.subject Conny Aerts en
dc.subject Willem Boogman en
dc.title Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics