mirage

Die kerklike lewe van die Afrikaners in Argentinië, 1903-1915 / F.R.P De Bruyn

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author De Bruyn, Frans Roelf Petrus
dc.date.accessioned 2011-05-24T13:17:57Z
dc.date.available 2011-05-24T13:17:57Z
dc.date.issued 1974
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/4152
dc.description Thesis (MTh)--PU vir CHO.
dc.description.abstract Nêrens anders in my lewe het ek die hand van die Here so duidelik bemerk soos in die studie wat ek onderneem het nie. In 1969 het ek n beroep na die Gereformeerde gemeente Zastron in die Suidoos-Vrystaat aanvaar. Op daardie stadium het die gemeente bestaan uit 99 belydende lidmate, versprei oor 6 distrikte. Spoedig na my intrek in die nuwe gemeente het daar n daling in die lidmatetal voorgekom sodat die voortbestaan van die gemeente in gedrang gekom het. En so het ek na een jaar en vier maande se bearbeiding aldaar weer van Zastron vertrek. Maar daar moes ek in aanraking kom met die gesin Olivier wat in 1948 uit Argentinië na Suid-Afrika teruggekeer het. Op hierdie stadium was ek reeds besig met nagraadse studie met kerkgeskiedenis as hoofvak. Ek moes n onderwerp vind waaroor ek ʼn verhandeling moes skryf. Dit was hier in Zastron, rondom die “asados” wat ek saam met die gesin geniet het, wat dit my te binne geskiet het: "Maar wat van die kerkgeskiedenis van die Afrikaners in Argentinië? Dit is n terrein wat nog nooit vantevore deur iemand gedek is nie”. My opgewondenheid was groot. Dit was soos die ontdekking van 'n ryk diamantmyn, en sonder veel inspanning kon ek reeds die een na die ander diamant na buite bring waarin die volmaaktheid van God se raad ook t.o.v. Sy kerk in Argentinië geblyk het.
dc.language.iso other en_US
dc.publisher Potchefstroom University for Christian Higher Education
dc.subject Afrikaners en_US
dc.subject Argentinië en_US
dc.subject Godsdienstige lewe en_US
dc.subject Kerkgeskiedenis en_US
dc.title Die kerklike lewe van die Afrikaners in Argentinië, 1903-1915 / F.R.P De Bruyn en_US
dc.type Thesis en_US
dc.description.thesistype Masters en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

  • ETD@PUK [5307]
    This collection contains the original digitized versions of research conducted at the North-West University (Potchefstroom Campus)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics