Show simple item record

dc.contributor.authorGreyling, Franci
dc.date.accessioned2011-07-07T09:54:31Z
dc.date.available2011-07-07T09:54:31Z
dc.date.issued2009
dc.identifier.citationGreyling, S.F. 2009. Die skepping van die fiksionele wêreld in kinder- en jeugliteratuur deur middel van die kreatiewe gebruik van paratekstuele elemente. Mousaion, 27(2) Special issue:209-226. [http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/mousaion]en_US
dc.identifier.issn0027-2639
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/4258
dc.descriptionArticleen_US
dc.description.abstractKinderliteratuur word gekenmerk deur die gebruik van visuele elemente, en spel en eksperimentering met die parateks is inherent aan hierdie genre. Daar is egter nog min navorsing oor paratekstualiteit in kinderboeke onderneem. Die artikel fokus op die parateks in kinder- en jeugboeke en die moontlikhede wat dit aan die skrywer bied om die fiksionele wêreld te skep en te konkretiseer. Drie tekste wat verskillende tekstipes (prenteboek, storiebundel, jeugboek) verteenwoordig en op verskillende teikenlesers gemik is, word bespreek. In elk van die tekste het die betrokke skrywer, illustreerder of boekontwerper 'n bepaalde gedeelte van die parateks kreatief ontgin. Die skrywerillustreerder Emily Gravett brei die fiksionele wêreld van haar prenteboek Meerkat Mail onder meer uit deur die kreatiewe gebruik van die periteks wat primêr as uitgewersteks beskou word. In die jeugboek Suurlemoen! (Jaco Jacobs) word grafiese elemente in die teksgedeelte onlosmaaklik deel van die narratief. Die Balkieboek (Martie Preller) illustreer die gebruik van metafiksionele tegnieke in beide die peri- en epiteks om Balkie as fiksionele skrywer te vestig. Aangesien die kreatiewe spel met parateks die grense tussen die teks en die parateks laat vervaag, vereis dit 'n sterk konsep asook onderhandeling en die samewerking van al die partye (skrywer, illustreerder, boekontwerper en uitgewer) wat by die produksie van die boek betrokke is
dc.description.urihttp://reference.sabinet.co.za/webx/access/electronic_journals/mousaion/mousaion_v27_si1_a15.pdf
dc.languageOther
dc.publisherDepartment of Library Services, University of South Africaen_US
dc.subjectParateks
dc.subjectfiksionele wereld
dc.subjectkonkretiseer
dc.subjectparatekstualiteit
dc.subjectintratekstualiteit
dc.subjectintertekstualiteit
dc.titleDie skepping van die fiksionele wêreld in kinder- en jeugliteratuur deur middel van die kreatiewe gebruik van paratekstuele elementeen_US
dc.contributor.researchID10271341 - Greyling, Susanna Francina


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record