Now showing items 195-214 of 348

    • Moss, G. & Obery, I. 1989. South African Review 5. [Book review] 

      O'Malley, Kierin (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Moss, G. & Obery, I. 1992. South African Review 6: from 'Red Friday' to Codesa. [Boek resensie] 

      Grobler, J E H (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
    • Mossel Bay and Oudtshoorn: mercantile selfinterest and the communication debate of the later 19th century. 

      Goetze, Tim (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
      • Opsomming: Teen 1882 het die spoorlynverbinding wat in Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen begin is, Gestrek tot by Beaufort W es, Graaff-Reinet, Cradock en Queenstown onderskeidelik. Die uiteindelike doelwit was ...
    • Mostert's mill - an eighteenth century Cape windmill. 

      Walton, James (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
    • Municipal hawking: Johannesburg's mobile markets, 1944 - 1952. 

      Pirie, G H; Rogerson, C M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: In die tydperk 1944 - 1952 het die mobiele markte van Johannesburg hul beslag gekry en weer tot niet gegaan. Die munisipaliteit se proefneming om voedsel op straat te verkoop, was 'n poging om die hoë ...
    • Murray, C. 1992. Black mountain. Land, class and power in the Eastern Orange Free State 1880's - 1980's. [Boek resensie] 

      Van Aswegen, H.J. (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
    • Mushroom valley-onderstandskamp. 

      Van der Bank, D A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Die afbrand van plase en die vernietiging van eiendom gedurende die Tweede Anglo-Boereoorlog het talle boere en veral bywoners sonder heenkome gelaat. Om die konsentrasiekampe te sluit en rantsoenering te ...
    • 'n Evaluering van staatsbetrokkenheid by die Hartebeespoortdamskema, 1914 - 1952. 

      Du Plessis, A S (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Landelike nedersettingskemas het sedert die bewuswording van die bestaan van armblankes 'n integrale deel uitgemaak van staatspogings om hierdie surplus mense te rehabiliteer. Die oogmerk met landelike ...
    • 'n Geografiese ontleding van eksplorasie in die sentraal-Weskusgebied van Suid-Afrika (1660 tot die era van die veeboerpionier) 

      De Kock, G L (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: J.D. Overton het teoretiese raamwerke ontwikkel met betrekking tot die verskillende onderdele en skakels in die proses van eksplorasie. In hierdie artikel word een van sy idees toegepas op die vroeë stadia ...
    • 'n Skeppende grensnyweraar: James Smith (1858 - 1934) meubelmaker van Noord-Transvaal. 

      Tempelhoff, Johann W N (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
      • Opsomming: James Smith is een van die belangrikste figure in die geskiedenis van meubelvervaardiging uit inheemse hout in die binneland van Suid-Afrika. Hierdie grenspionier van Noord- Transvaal het uit kiaathout besondere ...
    • Nagana, big-game drives and the Zululand game reserves (1890s - 1950s) 

      Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Die wêreldberoemde Zoeloelandse wildtuine Hluhluwe en Umfolozi word as twee van die gewildste in hul soort gereken. Tog is pogings om hulle te vestig en te beskerm ernstig geknou deur die veesiekte nagana en ...
    • Naidoo, J. 1989. Tracking down historical myths. [Boek resensie] 

      Grundlingh, Albert (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Nash, M.D. 1982. Bailie's party of settlers: a collective experience in emigration. [Book review] 

      Snyman, P H R (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
    • The Natal coastal belt. 

      Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Die Natalse Kusgordel is 'n afsonderlike streek in Suid-Afrika as gevolg van klimaatstoestande en politieke ontwikkeling. Hierdeur bet 'n unieke stel landskapvorme tot stand gekom waarin veranderende ...
    • The Natal interior. 

      Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Die Natalse Binneland, tradisioneel 'n landelike streek, het volgehoue groei, ook op stedelike gebied, ondervind. Dit het meegebring dat die Natalse landskap van die verlede vinniger verander het as in die ...
    • Nattrass, J. 1981. The South African economy: its growth and change. [Book review] 

      Tempelhoff, Johann W N (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
    • A new town at Uitvlugt: the foundation and development of pinelands 1919 - 1948. 

      Cuthbertson, G C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: ʼn Jaar nadat die griepepidemie van 1918 hom in die Kaapse Skiereiland uitgewoed het, het Richard Stuttaford, lid van die Kaapstadse stadsraad en toonaangewende persoonlikheid in die Verenigde Kamers van ...
    • Niehaus, C. Om te veg vir hoop. [Book review] 

      Mahosi, Theodore N (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
    • Nienaber, P.J. & Le Roux, C.J.P. 1982. Vrystaat-fokus. [Boek resensie] 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
    • Noupoort: 'n oorsig van die dorp en distrik. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een van die belangrikste ...