Now showing items 279-298 of 348

    • Snyman, P.H.R. 1983. Postmasburg: 'n geskiedkundige oorsig tot 1982. [Boek resensie] 

      Ferreira, O J O (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
    • Snyman, P.H.R. 1986. Olifantshoek: oase van die Langberg. [Boek resensie] 

      Bergh, J S (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
    • Snyman, P.H.R. 1988. Danielskuil: van Griekwabuitepos tot dienssentrum. [Book review] 

      Smith, Ken (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Snyman, P.H.R. 1992. Kuruman - vervloë pad na Afrika. [Boek resensie] 

      Coetzee, E R (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
    • Snyman, P.H.R. 1993. Postmasburg: 'n eeu onder plaaslike bestuur, 1893 - 1993. [Boek resensie] 

      Le Roux, C J P (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
    • Some attitudes in Grahamstown towards the advent of the second Anglo-Boer War. 

      Hummel, H C (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
      • Opsomming: Die kernvraag wat hier aan die orde kom, is hoe die oorwegend Engelssprekende gemeenskap van die laat-Victoriaanse Grahamstad in die maande voor die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (Oktober 1899) op die ...
    • Some notes on regional history research. 

      Henning, C G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: In vergelyking met die VSA verwaarloos Suid-Afrika, wat ryk is aan streekgeskiedenis, sy nasionale erfenisse. Gevolglik word talle plekke van streekhistoriese belang nie as sodanig aangedui nie en belangrike ...
    • Some reflections on the history of Port Alfred in the aftermath of World War II. 

      Hummel, Chris (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
      • Opsomming: Hierdie artikel poog om die Oos-Kaapse gemeenskap van Port Alfred tydens 'n redelik onlangse dekade van sy bestaan uit te beeld. Hierdie re-evaluasie vind plaas teen die agtergrond van die baanbrekerswerk ...
    • South Africa's AMRITSAR? Responsibility for and the significance of the Port Elizabeth shootings of 23 October 1920. 

      Baines, Gary (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Baie voorvalle van protes deur swart Suid-Afrikaners is onderdruk deur die toepassing van onnodige geweld. Die skiet van betogers te Port Elizabeth op 23 Oktober 1923 is maar een voorbeeld hiervan. Die ...
    • Spiegel, A.D. 1988. Africa seminar: collected papers, volume 5. [Book review] 

      Keegan, Tim (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Spies, S.B. 1989. A soldier in South Africa: the experiences of Eustace Albadie. [Boek resensie] 

      Snyman, J H (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • The St Andrew's Scottish church mission in Cape Town, 1838 - 1878. 

      Cuthbertson, G C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Na die vrystelling van slawe teen die einde van 1838 was die Presbeteriaanse St Andrew's Scottish Church die eerste Kaapstadse gemeente wat Swartes as lidmate aanvaar het. Om hierdie rede het bekeerde, ...
    • Stals, E.L.P. 1986. Afrikaners in die Goudstad II: 1924 - 1961. [Boek resensie] 

      Du Bruyn, J T (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Steenkoolvervoer langs die Natalse hoofspoorlyn, 1910 - 1927. 

      Heydenrych, D H (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Teen 1910 was die Natalse steenkoolmyne al byna heeltemal op die skeepsteenkoolmark by Durban vir die bemarking van hul produkte aangewys. Hierdie mark het geleidelik uitgebrei en teen 1926-1927 'n hoogtepunt ...
    • Stigting van die Vaalhartsbesproeiingskema as heenkome vir hawelose armblankes. 

      Lombard, R T J (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Met die ekonomiese krisis en droogte van die vroeë 1930's het die regering besluit om te begin met die bou van 'n besproeiingskema wat werkgeleentheid en 'n heenkome aan duisende hawelose armblankes kon bied. ...
    • Strangulation of a port: East London, 1847 - 1873. 

      Tankard, K P T (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Die hawestad Oos-Londen het skaars 30 jaar na Port Elizabeth tot stand gekom. Weens sy gunstige topografie en klimaat, in vergelyking met die van Algoabaai, was Oos-Londen eintlik in die posisie om tot die ...
    • Strauss, T. & Saunders, C. 1989. Cape Town and the Cape Peninsula post 1806: a working bibliography. [Book review] 

      Verwey, E (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Streekgeskiedenis van die historikus. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Hoewel plaaslike en streekgeskiedenis die onderbou van ʼn integrale nasionale geskiedenis is, het dit as sodanig nog nie tot sy reg gekom in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing nie. Omdat hierdie leemte ...
    • A street called Boom - some glimpses of pioneer Klerksdorp. 

      Orford, J G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Voor die ontdekking van goud was Klerksdorp 'n rustige dorpie wat vir sy bestaan hoofsaaklik afhanklik was van transportryers, jagters en boere wat dit as handelsentrurn gebruik het. Gerugte van belowende ...
    • The struggle for democracy in the 1980s: oral accounts of political activists involved in the insurrection in Grahamstown. 

      Coetzee, Jan K; Wood, Geoffrey T (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
      • Opsomming: In hierdie artikel word die aandag gevestig op Grahamstad, ʼn sekondêre stedelike sentrum in die Oos-Kaap waar massa-opstand, soos ook elders in Suid-Afrika in die 1980’s, plaasgevind het. Daar word gebruik ...