Now showing items 287-306 of 348

    • South Africa's AMRITSAR? Responsibility for and the significance of the Port Elizabeth shootings of 23 October 1920. 

      Baines, Gary (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Baie voorvalle van protes deur swart Suid-Afrikaners is onderdruk deur die toepassing van onnodige geweld. Die skiet van betogers te Port Elizabeth op 23 Oktober 1923 is maar een voorbeeld hiervan. Die ...
    • Spiegel, A.D. 1988. Africa seminar: collected papers, volume 5. [Book review] 

      Keegan, Tim (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Spies, S.B. 1989. A soldier in South Africa: the experiences of Eustace Albadie. [Boek resensie] 

      Snyman, J H (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • The St Andrew's Scottish church mission in Cape Town, 1838 - 1878. 

      Cuthbertson, G C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Na die vrystelling van slawe teen die einde van 1838 was die Presbeteriaanse St Andrew's Scottish Church die eerste Kaapstadse gemeente wat Swartes as lidmate aanvaar het. Om hierdie rede het bekeerde, ...
    • Stals, E.L.P. 1986. Afrikaners in die Goudstad II: 1924 - 1961. [Boek resensie] 

      Du Bruyn, J T (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Steenkoolvervoer langs die Natalse hoofspoorlyn, 1910 - 1927. 

      Heydenrych, D H (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Teen 1910 was die Natalse steenkoolmyne al byna heeltemal op die skeepsteenkoolmark by Durban vir die bemarking van hul produkte aangewys. Hierdie mark het geleidelik uitgebrei en teen 1926-1927 'n hoogtepunt ...
    • Stigting van die Vaalhartsbesproeiingskema as heenkome vir hawelose armblankes. 

      Lombard, R T J (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Met die ekonomiese krisis en droogte van die vroeë 1930's het die regering besluit om te begin met die bou van 'n besproeiingskema wat werkgeleentheid en 'n heenkome aan duisende hawelose armblankes kon bied. ...
    • Strangulation of a port: East London, 1847 - 1873. 

      Tankard, K P T (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Die hawestad Oos-Londen het skaars 30 jaar na Port Elizabeth tot stand gekom. Weens sy gunstige topografie en klimaat, in vergelyking met die van Algoabaai, was Oos-Londen eintlik in die posisie om tot die ...
    • Strauss, T. & Saunders, C. 1989. Cape Town and the Cape Peninsula post 1806: a working bibliography. [Book review] 

      Verwey, E (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Streekgeskiedenis van die historikus. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Hoewel plaaslike en streekgeskiedenis die onderbou van ʼn integrale nasionale geskiedenis is, het dit as sodanig nog nie tot sy reg gekom in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing nie. Omdat hierdie leemte ...
    • A street called Boom - some glimpses of pioneer Klerksdorp. 

      Orford, J G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Voor die ontdekking van goud was Klerksdorp 'n rustige dorpie wat vir sy bestaan hoofsaaklik afhanklik was van transportryers, jagters en boere wat dit as handelsentrurn gebruik het. Gerugte van belowende ...
    • The struggle for democracy in the 1980s: oral accounts of political activists involved in the insurrection in Grahamstown. 

      Coetzee, Jan K; Wood, Geoffrey T (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
      • Opsomming: In hierdie artikel word die aandag gevestig op Grahamstad, ʼn sekondêre stedelike sentrum in die Oos-Kaap waar massa-opstand, soos ook elders in Suid-Afrika in die 1980’s, plaasgevind het. Daar word gebruik ...
    • Tegnologie en gesondheid: myntering op die Witwatersrandse goudmyne, 1886 - 1920. 

      Van Aswegen, H J (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Myntering was een van die vernaamste en mees gevreesde bedryfsiektes op die goudmyne van die Witwatersrand tussen 1886 en 1920. Daar was 'n duidelike verband tussen die toename van die siekte en die gebruik ...
    • The temple at Melrose. 

      Naidoo, Thillayvel (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: Menige besoeker aan die Blanke-woonbuurt Melrose in die noorde van Johannesburg is verbaas om 'n ongewone hout-en-sinkgebou daar aan te tref. Dit is die Melrose-Hindoe-tempel wat meer as vyf en sewentig ...
    • Tharfield - the story of an Eastern Cape farm and its inhabitants (1822 - 1977) 

      Thorpe, C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Die verhaal van die plaas Tharfield is ineengevleg met die geskiedenis van die families Bowker en Webb. As een van die mooiste en mees ongeskonde plase in Setlaarstreek is dit meer as net ʼn skatkamer van die ...
    • Thompson, P.S. 1990. Natalians first: separatism in South Africa 1909 - 1961. [Book review] 

      Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • The tin mines of the Waterberg (Transvaal), 1905 - 1914. 

      Nattrass, Gail (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Van 1905 tot 1914 is tin in die Transvaalse distrik Waterberg veral by Rooiberg, Zaaiplaats en Union Tin ontgin. Die klem in hierdie artikel val op Rooiberg wat die algemene toestand op al drie myne weerspieël. ...
    • Torbanite - 'n dorp te koop. 

      Lombard, R T J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: In 1893 het J.J. Janecke olieskalie (torbaniet) op sy plaas Mooifontein tussen Ermelo en Breyten ontdek. 'n Volgende eienaar, ene Stanford, het een ton torbaniet na Skotland gestuur waaruit 190 liter olie ...
    • Twee perspektiewe op die Suid-Afrikaanse historiografie. 

      De Klerk, P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • United Albany Brethren benefit society. 

      Berning, J M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: In die vorige eeu het die sogenaamde "friendly societies" aan mans 'n vorm van versekering gebied deur die stigting van 'n gemeenskapsfonds waaruit hulle gehelp kon word in geval van siekte en nood. ...