Now showing items 89-108 of 348

    • Die St. John-Anglikaanse kerk, Victoria-Wes. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Robert Gray het in 1847 opdrag gekry om na Suid-Afrika te kom as die eerste Anglikaanse biskop van Kaapstad. Sy vrou Sophia, 'n begaafde argitek en kunstenares, het hom in sy werksaamhede bygestaan en vergesel ...
    • Die stand van stedelike en streekgeskiedenis in die RSA. 

      Snyman, P H R (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: Die ontleding van navorsing wat in 'n sekere periode ten opsigte van 'n dissipline onderneem word, kan insiggewend met betrekking tot die posisie van 'n takdissipline wees. Hoewel nie alle lopende ...
    • Doddington Court: 160 Victoria Embankment, Durban. 

      Ferreira, Philna (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Doddington Court, met sy treffende steenwerkstruktuur, is sowel boeiend as amusant vanweë 'n eienaardige samevoeging van allerlei argitektoniese aspekte. Die ontwerp eerbiedig die inwoners se privaatheid, ...
    • Dorpsontwikkeling in die huidige munisipale gebied van Carletonville, 1937 - 1948. 

      Van Eeden, Elize S (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Reeds in die pioniersjare van blanke vestiging in Transvaal het die wyk Gatsrand 'n prominente plek ingeneem. Tot en met die begin van die goudmynbedryf in die noordelike dele van die gebied teen 1937, was ...
    • Dorpstigting in die Oranje-Vrystaat: 1854 - 1864. 

      Moll, J C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Van die nege Oranje-Vrystaatse dorpe wat tussen 1854 en 1864 dorpstatus verkry het, het agt sonder die goedkeuring van die Volksraad ontstaan. Die eerste ordonnansie ten opsigte van plaaslike bestuur het ...
    • Dubow, S. 1989. Racial segregation and the origins of apartheid in South Africa, 1919-36. [Book review] 

      Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Dullstroom 1884 - 1984. 

      De Jong, C (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: 'n Maatskappy is in 1883 in Nederland gestig om grond in Transvaal aan te koop en Nederlandse boerekolonies daar te vestig. Die gevolg was dat 'n aantal Nederlandse gesinne hulle in 1884 op die plase Groot ...
    • Duminy, A. & Guest, B. 1989. Natal and Zululand from earliest times to 1910: a new history. [Book review] 

      Heydenrych, Lucille (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Early history of the Victoria West branch of the Standard Bank of South Africa. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Die Standard Bank van Suid-Afrika se tweede tak is op 15 April 1863 op Victoria-Wes geopen. Die Bank wat in verskeie geboue gehuisves was voordat die huidige moderne gebou betrek is, deel reeds vir meer ...
    • Edgerton, R.B. 1988. Like lions they fought: the Zulu War and the last black empire in South Aftica. [Book review] 

      Laband, J (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Eerste fabrieken: die beginpunt van nywerheidsontwikkeling in die Zuid-Afrikaansche Republiek. 

      Ferreira, O J O (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: In 1881 het die Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek 'n Konsessie aan A.H. Nellmapius toegestaan om plaaslike produkte te verwerk. Dit was die eerste stap om die Republiek wat pas politieke onaf ...
    • Eersteling - bakermat van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf. 

      Tempelhoff, Johann W N (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Die Eersteling-goudveld in Noord- Transvaal. is van besondere belang in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf want dis die plek waar goud vir die eerste keer op groot skaal in Suid-Afrika ...
    • Egan, A. 1991. The politics of a South African catholic student movement. [Book review] 

      Allen, G R (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
    • Eloff, C.C. 1980. Oos-Vrystaatse Grensgordel: 'n streekhistoriese voorstudie en bronneverkenning. [Boek resensie] 

      Van Rensburg, A P J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
    • Eloff, C.C. 1984. Oranje-Vrystaat en Basoetoeland, 1884 - 1902: 'n verhoudingstudie. [Boek resensie] 

      Malan, S F (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
    • The establishment and growth of Empangeni. 

      Minnaar, A de V (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: Die naam Empangeni is aan Zoeloe ontleen, maar oor die betekenis daarvan is die menings uiteenlopend. Die eerste Blanke inwoner van die gebied was Aldin Grout, 'n sendeling van die Amerikaanse Sendinggeno ...
    • F.J. Bezuidenhout's Doornfontein: a case study in white farmland alienation on the 19th century Witwatersrand. 

      Allen, G R (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
      • Opsomming: Hierdie artikel handel oor aspekte van die vestiging en vervreemding van die Witwatersrandse plaas "Doornfontein" (nr 323) tydens die 19e eeu. Die narratief word ontwikkel teen die agtergrond van ...
    • Fasette van die landelike vestiging van blankes in Suidwes-Afrika. 

      Coetzee, E R (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
      • Opsomming: In hierdie bydrae word vier fases van Blanke landelike vestiging in Suidwes-Afrika tussen 1915 en 1931 onderskei. Eerstens was daar die tydperk van militêre regering (tussen 1915 en 1920) waarin groot getalle ...
    • Fernandes das Neves, D. 1987. A hunting expedition to the Transvaal. [Boek resensie] 

      Ferreira, O J O (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Formal segregation and population distribution in Port Elizabeth. 

      Christopher, A J (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Port Elizabeth se bevolkingsverspreiding is ingrypend beïnvloed deur die verskillende segregasiebeleide wat sedert die koloniale tydperk daar toegepas is. Toenemende grade van skeiding het mettertyd opmerklik ...