Now showing items 41-60 of 348

    • The Natal interior. 

      Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Die Natalse Binneland, tradisioneel 'n landelike streek, het volgehoue groei, ook op stedelike gebied, ondervind. Dit het meegebring dat die Natalse landskap van die verlede vinniger verander het as in die ...
    • When the railway came to Grahamstown. 

      Hunt, K S (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Die oopstelling van die spoorlyn tussen Alicedale en Grahamstad op 3 September 1879 was 'n gebeurtenis van besondere belang vir Grahamstad. Die gedagte om Grahamstad per spoor met die hawe in Port Elizabeth ...
    • Streekgeskiedenis van die historikus. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Hoewel plaaslike en streekgeskiedenis die onderbou van ʼn integrale nasionale geskiedenis is, het dit as sodanig nog nie tot sy reg gekom in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing nie. Omdat hierdie leemte ...
    • Tharfield - the story of an Eastern Cape farm and its inhabitants (1822 - 1977) 

      Thorpe, C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Die verhaal van die plaas Tharfield is ineengevleg met die geskiedenis van die families Bowker en Webb. As een van die mooiste en mees ongeskonde plase in Setlaarstreek is dit meer as net ʼn skatkamer van die ...
    • Cape Town in 1829. 

      Phillips, H (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Na die Britse besetting van die Kaap (1806) het die bevolking van die moederstad stadig toegeneem; teen 1829 was die inwonertal ruim 18000 en het bestaan uit invloedryke Engelse handelaars, Hollandssprekende ...
    • Meerhoffkasteel - historiese heuwel in die Hardeveld. 

      Scholtz, P L (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: In die gebied bekend as die Hardeveld, sowat vyftien kilometer wes van die dorpie Nuwerus in die Kaapprovinsie, lê die piramidale spitskoppie Meerhoffkasteel. Hierdie heuwel lê ver van die woelige beskawing, ...
    • The persistence of the casual poor in Johannesburg. 

      Beavon, K S O; Rogerson, C M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Hierdie artikel vestig die aandag van stedelike geskiedskrywers en historiese geograwe op die verwaarlosing van die geleentheidsarmes in Suid-Afrika se stedelike gebiede, veral dié in Johannesburg. Die skrywers ...
    • Fort England as a military base. 

      Sampson, Sally (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Tans is Fort England in Grahamstad ʼn sielsieke-inrigting. Dit het oorspronklik bekend gestaan as die East Barracks en was die brandpunt van die vroegste nedersetting op die Kaapse Oosgrens. Fort England was ...
    • Van Jaarsveld, F.A. 1980. Westerse historiografie en geskiedenisfilosofie. [Boek resensie] 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Gordon-Brown, A. 1979. The settlers' press: seventy years of printing in Grahamstown (1830 - 1900) covering the publication of books, pamphlets, directories, almanacs and newspapers with historical notes, anecdotes and contemporary illustrations. [Book review] 

      Tempelhoff, Johann W N (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Child, D. 1979. A merchant family in early Natal. Diaries and letters of Joseph and Marianne Churchill, 1850 to 1880. [Book review] 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Lombard, R.T.J. 1980. Ermelo 1880 - 1980. [Boek resensie] 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Van Nazareth tot Middelburg. 

      Claassen, G N (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Die distrik Middelburg was aanvanklik deel van die Republiek van Lydenburg. In 1860, dit wil sê nog voordat daar in 1864 tot die stigting van die dorp Middelburg oorgegaan is, is hierdie gebied by die ...
    • Die betekenis van 'n streeksargief vir die Vaaldriehoek. 

      Van Jaarsveld, F A (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Die Vaaldriehoek met Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging as hoofsentra is reeds bestempel as die Ruhrgebied van die Suid-Afrikaanse industriële streke. As gevolg van die streek se relatiewe afgesonderdheid ...
    • Behuisingskemas vir gekleurdes in Pretoria 1900 - 1924. 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Gedurende die republikeinse periode moes Gekleurdes in Pretoria self vir behuising sorg. Dat hierdie situasie tydens die Britse bewind voortgeduur het, kan aan faktore soos ontoereikende fondse, lakse munisipale ...
    • Potchefstroom en die Eerste Vryheidsoorlog 1880-81. 

      Haasbroek, D J P (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Aanvanklik het die Transvaalse burgers die Britse anneksasie van hul land in April 1877 met gelatenheid aanvaar. Eers meer as drie jaar later het die smeulende verset tot daadwerklike optrede oorgegaan toe ...
    • Fort Donald and the Abalondolozi regiment. 

      Rainier, Margaret (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Uit inligting wat eers onlangs aan die lig gekom het, was dit moontlik om vas te stel wanneer en onder watter omstandighede Fort Donald op die Pondoland-Griekwaland-Oos-grens deur Donald Strachan en lede ...
    • The St Andrew's Scottish church mission in Cape Town, 1838 - 1878. 

      Cuthbertson, G C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Na die vrystelling van slawe teen die einde van 1838 was die Presbeteriaanse St Andrew's Scottish Church die eerste Kaapstadse gemeente wat Swartes as lidmate aanvaar het. Om hierdie rede het bekeerde, ...
    • Torbanite - 'n dorp te koop. 

      Lombard, R T J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: In 1893 het J.J. Janecke olieskalie (torbaniet) op sy plaas Mooifontein tussen Ermelo en Breyten ontdek. 'n Volgende eienaar, ene Stanford, het een ton torbaniet na Skotland gestuur waaruit 190 liter olie ...
    • The "small Greek cities" of the Cape Peninsula. 

      Van Heyningen, Elizabeth B (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Teen die einde van die negentiende eeu was dit duidelik dat dit noodsaaklik was om die talle klein munisipaliteite in die Kaapse Skiereiland te reorganiseer. Met dit in gedagte is die Kaapse Skiereiland-kommissie ...