Carruthers, E J
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Hierdie artikel word gewy aan 'n baanbrekerspoging om
stedelike natuurbewaring in Suid-Afrika toe te pas. Die dorp Sandton
het in 1969 tot stand gekom toe aan voorstedelike gebiede en
kleinhoewes noord van ...