Kotze, C E
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Sanitasie in Windhoek tussen die wêreldoorloë was primitief en onbevredigend. 'n Emmerstelsel is tot 1932 in die blanke dorp gebruik, toe spoelriolering ingestel is. In die lokasie is oop slote tot 1933
gebruik, ...